Skip to product information
Graad 4 - WISK - Eindeksamen - Studiekaarte
R 60.00
Spesifiek volgens die CP-afbakening
Hierdie produk bevat
-
WISK:
- Studiekaarte
- 'n PDF wat geprint kan word - Studiekaarte moet op beide kante van papier geprint en dan uitgeknip word.
Hoe werk studiekaarte?
- Leer Slimmer, Vinniger en met Selfvertroue
- Studiekaarte help leerders om vinnig en doeltreffend vanuit opgesomde inhoud te leer.
- Die eenvoudige formaat maak dit maklik om bestaande kennis te toets en areas te identifiseer wat nog aandag benodig.
- Studiekaarte is ontwerp om leer maklik, aktief en effektief te maak.
- Laai die PDF en print dit op A4-bladsye, dubbelkant. Knip dan die studiekaarte uit.
🔹 Voorkant van elke kaart: ’n Sleutelbegrip of vraag
🔹 Agterkant van elke kaart: Die bypassende verduideliking, antwoord of konsep