Graad 4 - KUNS - Eindeksamen - Studiekaarte

Graad 4 - KUNS - Eindeksamen - Studiekaarte

R 50.00
Skip to product information
Graad 4 - KUNS - Eindeksamen - Studiekaarte

Graad 4 - KUNS - Eindeksamen - Studiekaarte

R 50.00

Spesifiek volgens die CP-afbakening


Hierdie produk bevat

  • KUNS
    • Studiekaarte   
  • 'n PDF wat geprint kan word - Studiekaarte moet op beide kante van papier geprint en dan uitgeknip word.

Hoe werk studiekaarte?

  • Leer Slimmer, Vinniger en met Selfvertroue
  • Studiekaarte help leerders om vinnig en doeltreffend vanuit opgesomde inhoud te leer.
  • Die eenvoudige formaat maak dit maklik om bestaande kennis te toets en areas te identifiseer wat nog aandag benodig.
  • Studiekaarte is ontwerp om leer maklik, aktief en effektief te maak.
  • Laai die PDF en print dit op  A4-bladsye, dubbelkant. Knip dan die studiekaarte uit.

🔹 Voorkant van elke kaart: ’n Sleutelbegrip of vraag
🔹 Agterkant van elke kaart: Die bypassende verduideliking, antwoord of konsep

You may also like